i.1. Engela Catharina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 06/10/1888, ged. 25/11/1888

i.1.  Engela Catharina, geb. 06/10/1888, ged. 25/11/1888, Bultfontein, OVS.

Engela Catharina was die dogter van Jeremias Johannes van der Westhuizen en Martha Johanna Blom.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1902 nie:

FAMILYSEARCH

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1919 nie:

FAMILYSEARCH