i.1. Izak Petrus Jacobus, geb. 16/07/1895, Rooidam, Prieska, ged. 29/09/1895, Prieska, oorl. 18/10/1958, Britstown, KP x NN (geskei) xx 15/06/1942, Prieska met Hester Magdalena KRUGER, geb. 1910. Sy status op sy sterfkennis noem ook dat hy geskei is.
Izak Petrus Jacobus was die seun van Izak Petrus Jacobus van der Westhuizen en Aletta Catharina Johanna Jacoba Steyn.
FAMILYSEARCH