y.1. John STUART WORTLEY, geb. 20/04/1801

y.1.   John STUART WORTLEY, Esq., geb. 20/04/1801, oorl. 22/10/1855 x 12/12/1825 met Lady Georgiana Elizabeth RYDER, geb. 23/04/1804, oorl. 1884, 3rd dau of Dudley Ryder, 1st Earl of Harroby en Susan Leveson-Gower, Contess of Harrowby.

John was die seun van James Archibald Stuart Wortley en Lady Elizabeth Caroline Mary Creighton.


(Foster, Joseph:.Pedigrees of the County Families of Yorkshire, Vol. 2, West Riding. London: 1874)

Eldest son, M.P. for Bossiney, succeded as 2nd Baron Wharncliffe.

His eldest son, John Stuart Wortley, 2nd Baron Wharncliffe early on distinguished himself in the Honor Schools in Oxford. As 'n jong man het lord Wharncliffe die graaf van Derby, mnr. Labouchere (hierna lord Taunton), en mnr. Denison, die speaker van die laerhuis (Lord Ossington), op 'n toer deur die Verenigde State van Amerika vergesel - 'n reis wat nou algemeen onderneem word, maar hulle was van die eerste staatsmanne uit Engeland wat hierdie ekspedisie van waarneming en ondersoek gemaak het. Destyds is baie daaroor gepraat as 'n baie interessante avontuur.

In 1825 trou hy met Georgiana Elizabeth, 'n dogter van die graaf van Harrowby. Hul twee dogters verbind die gesin hierna met die adellike huise van Drogheda en Buccleugh, d.m.v. huwelike.  

In 1835, he contested an election of Members for the West Riding but unfortunately was defeated by Lord Morpeth.  John het in 1837 weer probeer, maar was weer onsuksesvol en is weer deur Lord Morpeth verslaan. In 1841, John ran with Mr. Beckett Denison and was elected head of the poll. Die twee konserwatiewes het Lord Milton en Lord Morpeth verslaan.(https://udspace.udel.edu/bitstream/handle/19716/17153/Worthley%2C%20Nicole.pdf?sequence=1&isAllowed=y)

(https://www.geni.com/photo/view/6000000009991143540?album_type=photos_of_me&photo_id=6000000022228768715)

(https://www.geni.com/photo/view/6000000009991168874?album_type=photos_of_me&photo_id=6000000034621220300)

J S Hon Wortley was a man born in 1801. During the 1841 UK Census he was 40 years old and lived in St George Hanover Square, Middlesex.

G E Lady Wortley was a woman born in 1806. During the 1841 UK Census she was 35 years old and lived in St George Hanover Square, Middlesex.

Sy latere lewe is deur 'n siekte geteister wat hom na die verligting van 'n Oosterse klimaat laat soek het.  Hy het egter eers die landgoedere wat hy geërf het met sy noukeurige bestuur verbeter. Hy is in 1855 oorlede en is opgevolg deur sy seun.

St Leonards kerk in Wortley.

James Archibald Stuart Wortley Mackenzie
John Stuart Wortley 2nd Baron Wharncliffe
James Frederick Henry Stuart Wortley 3rd son of John Lord Wharncliffe


Kinders:

z.1.  Mary Caroline  STUART WORTLEY, geb. 17/10/1826, oorl. 02/04/1896 x 25/08/1847 met Henry Francis Seymour MOORE, geb. 14/08/1825, oorl. 29/06/1892, London, Engeland, Lord, 3rd Marquess of Droghede, s.v. Henry Seymour Moore en Mary Letitia Cole.

z.2.  Edward Montagu Granville STUART WORTLEY, geb. 16/12/1827 x 04/07/1855 met Lady Susan Charlotte LASCELLAS, d.v. Henry, 3rd Earl of Harewood.

z.3.  Francis Dudley STUART WORTLEY, geb. 23/07/1829 x 28/08/1855 met Maria Elizabeth MARTIN, eldest dau of the late William Bennet Martin, Esq of Worsborough Hall, co. York.

z.4.  James Frederik STUART WORTLEY, geb. 15/01/1833, oorl. 27/11/1870.  Ongetroud.

z.5.  Cecil Susan  STUART WORTLEY, geb. 14/10/1835 x 01/08/1865 met Lord Henry John Schott MONTAGU, geb. 05/11/1832, Dalkeith, oorl. 04/11/1905, Palace House, 1st Baron Montagu of Beaulieu, s.v. 2nd son of Walter Frances Montagu Douglas Scott, 5th Duke of Bucclengh, 7th Duke of Queensberry en Charlotte Anne Thynne Byng.