h.2. Jacoba Susanna Maria NEL, geb. 10/10/1874, ged. 15/11/1874

h.2. Jacoba Susanna Maria, geb. 10/10/1874, Aliwal North, dist. Drakensberg, Oos-Kaap, ged. 15/11/1874, Burgersdorp, oorl. 18/01/1933 x 24/04/1894, Burgersdorp met Johannes Jurgens Antonie BENADE, geb. 31/12/1870, Burgersdorp, dist. Drakensberg, Oos-Kaap, oorl. 06/04/1940, s.v. Johannes Matthys Benade en Magdalena Gertruida Christina Pelser. Boer van Lemoenfontein met sy troue. Sy was van die plaas Boeieshalt.

Jacoba Susanna Maria was die dogter van Jan Nel en Cecilia Gesina Nel.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1918:

FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1918:

FAMILYSEARCH

Boer van Lemoenfontein met sy troue.  Sy was van die plaas Boeieshalt.

Kinders:

i.1.  Jan BENADE, geb.  1895