h.11. Barend Frederik NEL, geb. 06/10/1891, ged. 21/11/1891

h.11.  Barend Frederik, geb. 06/10/1891, ged. 21/11/1891, Ladismith, oorl. 21/09/1969 x 26/11/1912, Lady Grey met Anna Catharina VAN BILJON, geb. 09/05/1896, oorl. 05/08/1989, d.v. Gert Daniel van Biljon en Johanna Maria Naude.

Barend Frederik was die seun van Jan Nel en Cecilia Gesina Nel.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1918:

FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1918:

FAMILYSEARCH