h.8. Gerhardus Johannes Paulus NEL, geb. 13/01/1910

h.8.  Gerhardus Johannes Paulus, geb. 13/01/1910, Amatole, Oos-Kaap.

Gerhardus Johannes Paulus was die seun van Jan Petrus Nicolaas Nel en Luike Johanna Maria Bezuidenhout.

Hy word as ongetroud oorlede gelys in hulle ma se sterfkennis van 1942.

Hy word as ongetroud oorlede gelys in hulle pa se sterfkennis van 1947.