g.10. Jan Petrus Nicolaas, geb. 09/06/1868, ged. 10/01/1869, Aliwal Noord, KP, oorl. 30/10/1947, Pietermaritzburg, Natal x 15/11/1892, Stockenstrom met Luike Johanna Maria BEZUIDENHOUT, geb. 15/03/1870, Amatole, Oos Kaap, oorl. 31/12/1942, Balfour, KP, d.v. Gerhardus Petrus Ignatius Bezuidenhout en Susanna Elizabeth Marais.
Jan Petrus Nicolaas was die seun van Stephanus Andries Nel en Elizabeth Aletta Susanna Booysen.
FAMILYSEARCH
DG: Andries Francois Nel; Susara Christina Nel; Jan Petrus Nicolaas Booysen; Johanna Sophia Fourie.
(https://www.wikitree.com/photo/jpg/Bezuidenhout-1568)
Sover ek weet was Oupa groot JPN Nel, ń krygs
gevange op die eiland Ceylon. My Ouma groot, was in een van die Britse
konsentrasie kampe. (
(https://www.wikitree.com/photo/jpg/Nel-3753)
FAMILYSEARCH