h.2. Dorothea Magdalena, geb. 24/07/1883, ged. 06/04/1884, Culembeeck, Tvl. Waarskynlik jonk dood. Die naam is weer gebruik.
Dorothea Magdalena was die dogter van Andries Francois Nel en Frederika Johanna Elizabeth Lange.