h.1. Anna Magdalena NEL, geb. 12/08/1881

h.1. Anna Magdalena, geb. 12/08/1881

Anna Magdalena was die dogter van Andries Francois Nel en Frederika Johanna Elizabeth Lange.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1892:(https://www.wikitree.com/photo.php/5/51/Lange-2900.jpg)

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1928 nie:(https://www.wikitree.com/photo.php/c/cd/Nel-4359-1.jpg)