h.6.
Hendrina Susanna Helena, geb. 28/10/1894, ged. 27/01/1895, Bothaville,
OVS.
Hendrina Susanna Helena was die dogter van Lodewyk Johannes Stephanus Nel en Susanna Hendrina Helm.
Uit hulle oupa Abel Hermanus Nel se sterfkennis van 1901:
FAMILYSEARCH
Uit hulle pa se sterfkennis van 1902:
FAMILYSEARCH
Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1919 nie:
FAMILYSEARCH