g.9. Stephanus Johannes Lodewicus NEL, geb. c. 1862

g.9.  Stephanus Johannes Lodewicus (Lodewicus Stephanus Johannes), geb. c. 1862, dist. Rustenburg, oorl. 14/07/1902, Abelsdam, dist. Hoopstad x 20/10/1884, Kroonstad met Susanna Hendrina HELM, geb. 1864, Uitenhage, oorl. 16/08/1919, Misgunst, dist. Hoopstad, d.v. Gert Frederik Helm en Maria Potgieter.  SHH xx Stephanus Johannes Bekker.

Stephanus Johannes Lodewicus was die seun van Abel Hermanus Nel en Anna Jacoba van Rensburg.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1901 en sy ouderdom word as 39 jaar gegee.

Woon Kaalplaats, dist. Hoopstad volgens haar sterfkennis.