h.3. Lodewyk Stephanus Johannes NEL, geb. 14/11/1888, ged. 02/06/1889

h.3.  Lodewyk Stephanus Johannes, geb. 14/11/1888, ged. 02/06/1889, Hoopstad, OVS, oorl.  25/07/1956, Christiana, Tvl x c. 1910 met Johanna Susanna STEYN, geb. 1890, oorl. c.  1943xx c. 1945 met Gertruida Elizabeth SCANLEN, geb. 22/12/1914, oorl. 03/02/1986, d.v. Johannes Albertus Scanlen en Fredrika Wilhelmina Kroukamp.

Lodewyk Stephanus Johannes was die seun van Lodewyk Johannes Stephanus Nel en Susanna Hendrina Helm.

Uit hulle oupa Abel Hermanus Nel se sterfkennis van 1901:FAMILYSEARCH

Uit hulle pa se sterfkennis van 1902:FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1919:FAMILYSEARCH