h.1. Abel Hermanus NEL, geb. 1885

h.1.  Abel Hermanus, geb. 1885 x 24/08/1903, Bothaville met Elizabeth Maria VAN ZYL, geb. 27/12/1881, oorl. 03/08/1961, d.v. Dirk van Zyl en Anna Johanna Jacoba Nel.

Abel Hermanus was die seun van Lodewyk Johannes Stephanus Nel en Susanna Hendrina Helm.

Uit hulle oupa Abel Hermanus Nel se sterfkennis van 1901:FAMILYSEARCH

Uit hulle pa se sterfkennis van 1902:FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1919:FAMILYSEARCH