h.4. Andries Hercules NEL, geb. 16/12/1875

h.4. Andries Hercules, geb. 16/12/1875, Winburg, OVS.

Andries Hercules was die seun van Hendrik Frederik Nel en Elizabeth Catharina Marx.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1889 nie.