h.2. Martha Louisa NEL

h.2.  Martha Louisa

Martha Louisa was die dogter van Hendrik Frederik Nel en Elizabeth Catharina Marx.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1889.