g.8. Maria Catharina NEL, geb. 07/09/1896, ged. 13/12/1896

g.8.  Maria Catharina (Mimmie), geb. 07/09/1896, ged. 13/12/1896, Graaff-Reinet, oorl.  27/9/1966 x 04/08/1919, Port Elizabeth met Hendrik Jacobus NIEUWENHUIZEN, geb. 1887, Aberdeen, oorl. 11/08/1946, Johannesburg.  Geen kinders.

Maria Catharina was die dogter van Jacobus Petrus Gerhardus Nel en Maria Catharina Els.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1927:FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1929:FAMILYSEARCH

(https://www.wikitree.com/photo/jpg/Nieuwenhuizen-163)