g.7. Frederik Cornelis NEL, geb. 09/02/1891, ged. 24/05/1891

g.7.  Frederik Cornelis, geb. 09/02/1891, ged. 24/05/1891, Pearston, oorl. 18/01/1957 x 27/12/1937, Graaff-Reinet met Wilhelmina Catharina Elizabeth DE KLERK, geb. 1909.

Frederik Cornelis was die seun van Jacobus Petrus Gerhardus Nel en Maria Catharina Els.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1927:FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1929:FAMILYSEARCH