g.6. Willem Hendrik Johannes NEL, geb. c. 1881

g.6. Willem Hendrik Johannes, geb. c. 1881

Willem Hendrik Johannes was die seun van Willem Petrus Nel en Maria Margaretha Visagie.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1917 nie:
FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1909 nie:
FAMILYSEARCH