g.12. Susanna Jacoba Elizabeth NEL, geb. 10/02/1892, ged. 17/04/1892

g.12.  Susanna Jacoba Elizabeth, geb. 10/02/1892, ged. 17/04/1892, Calvinia.

Susanna Jacoba Elizabeth was die dogter van David Josephus Nel en Susanna Elizabeth Spangenberg.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1918 nie:FAMILYSEARCH

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1931 nie:FAMILYSEARCH