g.1. Andries Francois, geb. 02/05/1859, oorl. 02/11/1906, oorl. 02/11/1916, Gansvlakte, dist. Vryburg x met Martha Catharina Jacoba SWARTS, geb. 12/11/1868, oorl. 24/12/1937.
Andries Francois was die seun van Christiaan Philippus Nel en Susanna Maria Magdalena Nel.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1903:
FAMILYSEARCH
Uit hulle pa se sterfkennis van 1912;
FAMILYSEARCH