f.5. Christiaan Philippus, geb. 15/03/1839, Glen Lynden, oorl. 22/06/1912, Gansvlakte, dist. Vryburg x 12/01/1859, Riebeek, gemeente Albanie, dist. Albanie met Susanna Maria Magdalena NEL, geb. 24/05/1838, ged. 17/06/1838, Albanie, oorl. 20/09/1903, Gansvlakte, dist. Vryburg, d.v. Johannes Hendrik Adriaan Nel en Rachel Jacomina Johanna Potgieter.
Chrisitaan Philippus was die seun van Andries Francois NEL en Isabella Elizabeth van Staden.
Ten tye van hulle huwelik in 1859 word hy as 'n jongman, die seun van A.F. Nel beskryf en sy as die jonge dogter van Johannes Hendrik Adriaan Nel beskryf.