g.4. Andries Abraham, geb. 24/05/1876, ged. 02/07/1876, Worcester, oorl. 04/01/1957, Odendaalsrus. Woon Rietfontein, P.K. Port Allen. Ongetroud.
Andries Abraham was die seun van Daniël Johannes Nel en Susanna Anna Maria le Roux.
Nel AA,
Rietfontein, Hoopstad, 1876.5.24
ABO adres boekies met fotos
Gebaseer op die gevlegde palmtak agtergrond van sommige van die fotos lyk dit
ook soos gevangenes uit die Diyatalawa kamp in Ceylon. (https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QS7-L9S9-XQ6M?i=236&cat=3012098)