g.3. Daniël Johannes, geb. 23/07/1874, ged. 06/09/1874, Worcester.
Daniël Johannes was die seun van Daniël Johannes Nel en Susanna Anna Maria le Roux.