i.2. Albertus Wynand Gideon VAN DER WESTHUIZEN, geb. 07/06/1937, ged. 11/07/1937

i.2.  Albertus Wynand Gideon, geb. 07/06/1937, ged. 11/07/1937, Stellenbosch.

Albertus Wynand Gideon was die seun van Gideon Christiaan Albertus van der Westhuizen en Anna Maria Magdalena van der Walt.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1983.