g.11. Gysbertha Klarina Francina (Bertha), geb. 16/06/1902, oorl. 06/09/1989 x 11/12/1925 met James Cornelis KENNEDY, geb. 1891 xx 12/01/1938, Porterville met Alwyn Jacobus Nicolaas CARSTENS, geb. 1910.
Gysbertha Klarina Francina was die dogter van Daniel Nicolaas Hendrik van der Westhuizen en Huibrecht Elizabeth Johanna Carstens.
Met haar tweede huwelik was hy 'n 28 jarige jonkman/arbeider van Porterville en sy 'n 36 jarige geskeide vrou en huishoudster van Porterville.
Kinders:
h. Huibrecht Elizabeth Johanna KENNEDY, geb. 14/09/1926, ged. 07/11/1926, Malmesbury.