f.7. Hilletjie Johanna Maria VAN DER WESTHUIZEN, geb. 09/06/1887, ged. 04/09/1887

f.7.  Hilletjie Johanna Maria, geb. 09/06/1887, ged. 04/09/1887, Piketberg.

Hilletjie Johanna Maria was die dogter van Gert Petrus van der Westhuizen en Engela Elizabeth Christina Basson.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1893.