e.4. Gert Petrus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1844

e.4.  Gert Petrus (Gerrit Petrus), geb. 1844 x 13/09/1870, Piquetberg met  Engela Elizabeth Christina BASSON, geb. 1844, Hol Kruis, Clanwilliam, oorl. 15/08/1893, Valchkuil, Piketberg, d.v. Jan Basson en Engela van Schalkwyk.

Gert Petrus was die seun van Gerrit Petrus van der Westhuizen en Huibrecht Maria Sophia Koegelenberg.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1862.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1898.

Sy naam kom voor in hulle suster Huibrecht Maria Sophia se sterfkennis van 1940.