g.10. Andries Adriaan VAN DER WESTHUIZEN, geb. 19/05/1896, ged. 05/07/1896

g.10.  Andries Adriaan, geb. 19/05/1896, ged. 05/07/1896, Richmond.

Andries Adriaan was die seun van Melt van der Spuy van der Westhuizen en Leonora Gertruida Christina Hanekom.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1896.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1939 nie.