g.11. Benjamin Isaac VAN DER WESTHUIZEN, geb. 19/05/1896, ged. 05/07/1896

g.11.  Benjamin Isaac, geb. 19/05/1896, ged. 05/07/1896, Richmondx 23/06/1930, Willowmore met Engela BERGH, geb. 1905 xx 26/06/1954, Middelburg, Tvl. met Alinea Doreen HOLTZHAUSEN, geb. 23/04/1912 (voorheen Duggan).

Benjamin Isaac was die seun van Melt van der Spuy van der Westhuizen en Leonora Gertruida Christina Hanekom.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1896.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1939.