g.9. Jacobus Frederik VAN DER WESTHUIZEN, geb. 06/08/1874, ged. 25/10/1874

g.9.  Jacobus Frederik, geb. 06/08/1874, dist. Prieska, ged. 25/10/1874, Victoria, oorl. 31/10/1945, Volkshospitaal, Kaapstad x 01/10/1902, Carnarvon met Wilhelmina Jacoba DE KLERK (voorheen Benade), oorl. 03/01/1925 xx 20/07/1925 Van Wyksvlei met Wilhelmina Jacoba JOFFENAAR (JOBNER), geb. 08/07/1886, d.v. Barend Christiaan Jovner en Maria Elizabeth Gertruida de Klerk.

Jacobus Frederik was die seun van Nicolaas van der Westhuizen en Anna Christina Wilhelmina van Stade.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1877.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1885.