g.7. Christiaan Hendrik VAN DER WESTHUIZEN, geb. 22/02/1883, ged. 04/1883

g.7.  Christiaan Hendrik, geb. 22/02/1883, ged. 04/1883

Christiaan Hendrik was die seun van Gerhardus van der Westhuizen en Maria Petronella Naude.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1887.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1908 nie.