g.6. Frederik Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 14/08/1880, ged. 26/09/1880

g.6.  Frederik Johannes, geb. 14/08/1880, ged. 26/09/1880, Pearston x 07/06/1904, Pearston met Johanna Magdalena COETZEE, geb. 1882.

Frederik Johannes was die seun van Gerhardus van der Westhuizen en Maria Petronella Naude.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1887.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1908.