i.4. Magdalena Esme VAN DER WESTHUIZEN

i.4.  Magdalena Esme

Magdalena Esme was die dogter van Johannes Diederik van der Westhuizen en Elizabeth Isabella Botha.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1903.