i.3. Johannes Diederik VAN DER WESTHUIZEN

i.3.  Johannes Diederik

Johannes Diederik was die seun van Johannes Diederik van der Westhuizen en Elizabeth Isabella Botha.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1903.