h.6. Elizabeth Maria VAN DER WESTHUIZEN, geb. c. 1917

h.6.  Elizabeth Maria, geb. c. 1917, Ronderug, dist. Van Rhynsdorp, oorl. 12/02/1923, Ronderug, dist. Van Rhynsdorp.

Elizabeth Maria was die dogter van Wybrand Elias Tuinsma van der Westhuizen en Alida Kotze.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1917.

Woon:  Ronderug, dist. Van Rhynsdorp.