g.3. Janetta Debora VAN DER WESTHUIZEN, geb. 03/09/1887, ged. 25/03/1888

g.3.  Janetta Debora, geb. 03/09/1887, Grootvallei, Namakwaland, ged. 25/03/1888, Bowersdorp, oorl. 03/11/1907, Modderfontein, Namakwaland x Heremias Cornelis ROSSOUW. 

Janetta Debora was die dogter van Cornelis Albertus Arnoldus van der Westhuizen en Janetta Debora van Niekerk.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1909,  maar sy word as oorlede aangedui.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1925 nie.

Bees en graan boer.

Kinders:

h.1.  Dogter ROSSOUW, geb. 03/11/1907