g.5. Christoffel Lombard VAN DER WESTHUIZEN, geb. 01/03/1859, ged. 12/06/1859

g.5.  Christoffel Lombard, geb. 01/03/1859, Rietfontein, dist. Malmesbury, ged. 12/06/1859, oorl. 09/09/1892, Kleinberg, dist. Malmesbury.  

Christoffel Lombard was die seun van Albertus Wynand Gideon van der Westhuizen en Anna Maria Magdalena Lombaard. 

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1896 nie.


Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1904 nie.

Ongetroud.