e.9. Neeltjie Maria Janetta VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1859

e.9.  Neeltjie Maria Janetta, geb. 1859, oorl. 27/11/1939, Piketberg.

Neeltjie Maria Janetta was die dogter van Gerrit Petrus van der Westhuizen en Huibrecht Maria Sophia Koegelenberg.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1862.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1898.

Haar naam kom nie voor in hulle suster Huibrecht Maria Sophia se sterfkennis van 1940 nie.