i.6. Germina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 09/1917

i.6.  Germina (Minnie), geb. 09/1917, begr. 07/09/1949, Maitland x 01/10/1938, Parys, OVS met Cornelius Jacobus Meyer VAN NIEKERK, geb. 1911.

Germina was die dogter van Johannes Diederik van der Westhuizen en Sophia Elizabeth Zietsman.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1950.