h.1. Johannes Diederik VAN DER WESTHUIZEN, geb. 03/01/1883

h.1.  Johannes Diederik, geb. 03/01/1883, Oudtshoorn, oorl. 25/09/1950, Parys, dist. Vredefort, OVS x 31/10/1905, Mosselbaai met Sophia Elizabeth ZIETSMAN, geb. 26/04/1886, oorl. 24/05/1974, Parys. Koster

Johannes Diederik was die seun van Burgert Daniel van der Westhuizen en Catharina Elizabeth Lategan.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1918.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1927.

Met sy sterfkennis word sy gewone woonplek as Parys aangegee.

eGGSA library Gravestones in South Africa Free State : Vrystaat Free State, PARYS, Urban area Free State, PARYS, Old cemetery W - Surnames :: Vanne - W WESTHUIZEN Johannes Diederick, van der 1883-1950 & Sophia Elizabeth 1886-1974