i.5. Hester Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN

i.5.  Hester Elizabeth

Hester Elizabeth was die dogter van Stephanus Johannes van der Westhuizen en Hester Elizabeth Hugo.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1922.