i.4. Willem Stephanus VAN DER WESTHUIZEN

i.4.  Willem Stephanus

Willem Stephanus was die seun van Stephanus Johannes van der Westhuizen en Hester Elizabeth Hugo.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1922.