i.4. Andries Willem VAN DER WESTHUIZEN, geb. 02/06/1925

i.4.  Andries Willem, geb. 02/06/1925

Andries Willem was die seun van Hendrik Petrus van der Westhuizen en Elizabeth Catharina van Zyl.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1939.