i.3. Johannes Daniel VAN DER WESTHUIZEN, geb. 21/12/1920

i.3.  Johannes Daniel, geb. 21/12/1920

Johannes Daniel was die seun van Hendrik Petrus van der Westhuizen en Elizabeth Catharina van Zyl.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1939.