i.3. Francois Arnoldus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 25/03/1935

i.3.  Francois Arnoldus, geb. 25/03/1935, oorl. 06/03/2002 x 16/03/1957, Klerksdorp, Tvl. met Christina Catharina HATTINGH, geb. 18/10/1936. 

Francois Arnoldus was die seun van Pieter Johannes van der Westhuizen en Hester Adriana Blignaut.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1945:
NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA