Pieter Johannes was die seun van Christiaan Mattheus van der Westhuizen en Magrieta Cornelia Roetstof.
Met sy eerste huwelik word hy beskryf as die 21 jarige jonkman van Kalkfontein, dist. Marico en sy as die 18 jarige jongedogter van Buffelshoek.
Met sy tweede huwelik is hy die 53 jarige divorsee van Rietgat, dist. Lichtenburg en sy die 27 jarige spinster van Waterkloof, Marico.
League of Veterans
Surname
|
van
der Westhuizen
|
Name
|
Pieter Johannes
|
Date Birth
|
18.8.1876
|
Residence
|
Marico
|
Name Last Officer
|
E. Snyman
|
Weapon
|
Junie 1902
|
When Killed
|
|
Widow Veteran
|
|
Branch
|
Coligny
|
Notes
|
26
|
Ref ID
|
2022
|
Met sy sterfkennis is hy van Mooifontein, dist. Lichtenburg.