i.2. Johannes Nicolaas VAN DER WESTHUIZEN, geb. 26/11/1896

i.2. Johannes Nicolaas, geb. 26/11/1896.

Johannes Nicolaas was die seun van Johannes Nicolaas van der Westhuizen en Johanna Aletta Petronella Christina van der Westhuizen.

Sy naam kom voor in hulle ouma Elizabeth Susanna Pretorius se sterfkennis van 1911.