i.2. Burgert Daniel VAN DER WESTHUIZEN

i.2.  Burgert Daniel

Burgert Daniel was die seun van Michael Matthys van der Westhuizen en Beatrix Aletta van der Westhuizen.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1943.