i.1. Gabriel Antonie VAN DER WESTHUIZEN, geb. 26/04/1914

i.1.  Gabriel Antonie (Gawie), geb. 26/04/1914, De Rust, oorl. 27/11/1981, Bloemfontein, begr. Theunissen, OVS x 05/04/1946, Bloemfontein-Noord met Catharina Johanna BEUKMAN (Rina), geb. 17/09/1920, oorl. 23/10/2006, begr. Theunissen, OVS.

Gabriel Antonie was die seun van Michael Matthys van der Westhuizen en Beatrix Aletta van der Westhuizen.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1943.

In Gabriel Antonie se sterfkennis word sy ouers as Machiel Mattheus en Beatric Elizabeth aangegee.

Hy word as 'n afgetrede sakeman van Kerkstraat 84, Theunissen aangegee.

eGGSA library Gravestones in South Africa Free State : Vrystaat Free State, THEUNISSEN, Urban area Free State, THEUNISSEN, New cemetery W - Surnames :: Vanne - W WESTHUIZEN Gawie, v.d. 1914-1981 & Rina 1920-2006