i.10. Louis Benjamin VAN DER WESTHUIZEN, geb. 22/06/1929

i.10.  Louis Benjamin, geb. 22/06/1929 x 23/02/1952 met Anna Maria Cornelia PIETERS, geb. 1935.

Louis Benjamin was die seun van Johannes Diederik van der Westhuizen en Sophia Elizabeth Zietsman.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1950.